southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Vyfster, skollie en vyfster die slot @ never to be repeated price in Springs, Gauteng for sale

Vyfster, skollie en vyfster die slot @ never to be
Vyfster, skollie en vyfster die slot @ never to be
Vyfster, skollie en vyfster die slot @ never to be

Vyfster was 'n Afrikaanse TV-drama wat in 1984 deur die SAUK uitgesaai is. Die regisseur was Regardt van den Bergh terwyl Johann Potgieter die draaiboek geskryf het. Die TV-reeks speel in 'n tronk af en handel oor die wel en wee van die gevangenes en tronkbewaarders. Dit is later opgevolg met 'n rolprent, getiteld Vyfster: Die Slot (1985). Baie mense was ontstoke oor die TV-reeks se stomp einde en die blatante advertering van die rolprent vir diegene wat wou weet hoe die storie ten einde loop.
Die kenmerkende temawysie van die program is deur die Suid-Afrikaner Lloyd Ross geskryf en opgevoer.

>> Click here to search for more - Movies & Music in Gauteng