Urgent sale please in Springs, Gauteng for sale

Furniture

Kas in goeie kondusie en baie glas in, 2 m hoog en 3en half meter breed. Is n 3 in 1 kaste , sit soos n puzzel bymekaar en met ligte in. Ligbruin. Springs - Sal aflewer in Pta, Jhb, Witbank. R 4000