southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Die huis is binne loopafstand na die Lae.. - Small Holding For Sale in Springs, Gauteng for sale

Apartments

Die huis is binne loopafstand na die Laerskool, winkels, ENS. Naby die N12-Snelweg afrit wat die baie gerieflik maak om vinnig by groot stede aan te sluit en is ongeveer 45 MIN se ry vanaf die O.R. TAMBO -LUGHAWE. Daar is ook 'n stoor met boorgat (sonder pomp) maar hul gebruik tans munisipale water. Besigheidsregte kan ook verkry word agv die eiendom se ligging. Daar is ook goedgekeurde planne vir di'n 2de woonhuis met swembad. Die huis bied 'n groot kombuis, groot vertrekke en braai area buite maar daar is LC nog nodig. 3 Fase krag

>> Click here to search for more - Apartments in Gauteng